Successfully reported

The Views Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Riëtte V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die uitsig vanaf die stoep slaan jou asem weg! Ruim kamer met 'n pragtige uitsig vanaf die kamer se stoep, met sonsopkoms én sonsondergang. Kombuisie, WiFi, TV, gerieflike bed, alles om die verblyf so aangenaam moontlik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

I enjoyed every moment. I had a well-deserved stay at the Views. Staff were very kind and friendly. Awesome atmosphere to connect to your spiritual well-being.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne M
1 nag
5.0
Des 2024

Awesome. Baie lekker. Vriendelike mense. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Okay. Was 'n gemiddelde verblyf. Niemand om ons uit te teken nie. Het skeutel opgegaan en gery. 1/4 rol toiletpapier. Ons het nie gebring nie, so moes spaarsamig werk.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ashley
The Views Guesthouse
Baie dankie dat julle by ons kom bly het en vir die eerlike terugvoer. Ons is jammer dat julle met beperkte toiletpapier gesit het en dat daar nie iemand beskikbaar was om julle persoonlik uit te teken nie. Ons waardeer dit dat julle dit met ons deel – dit help ons om seker te maak dat toekomstige gaste ’n gemakliker en meer sorgvrye ervaring het. Ons hoop om julle weer te verwelkom en dan ’n heeltemal vlot en sorgvrye verblyf te bied.

Anonieme gas
1 nag
4.2
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ashley
The Views Guesthouse
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en vir die mooi terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gemaklik en skoon was, en dat julle die privaatheid geniet het. Dit is presies die ervaring wat ons vir ons gaste wil skep. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom wanneer julle volgende keer in die omgewing is.

Jeannette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Dit was 'n fantastiese naweek in 'n goeie gastehuis. Ons verblyf was baie lekker, goeie, skoon beddegoed het my nagrus sommer baie beter gemaak. Sal weer op The Views besluit in die toekoms, baie lekker ruim kamer gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rashied W
1 nag Saam met vriende
3.6
Jul 2025

Won't go again. Unexpected curfews and cold shoulder treatment. Wouldn't recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Ashley
The Views Guesthouse
Good day Rashied, We're so sorry our strict bedtime story and frosty charm didn't meet your expectations, but all guesthouses have a closing time. Next time we'll be sure to install a disco ball and throw in a group hug. Safe travels!

Raylene U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige view. Vriendelike diens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker. Die view is amazing. Baie lekker gebly. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Een groot lekker kyer, pragtige omgewing. Fantastiese plekkie om te bly, baie lekker tyd gehad en sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfx6bQIhgq7W2ARZvhJXvv7Exzc6BwXhTVPiJcnq9BAmaJCorYf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 55 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.902303918323 18.749360812967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang