The Views Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Views Guesthouse is 'n gastehuis in die bekoorlike dorpie Piketberg, aan die voet van die skouspelagtige Piketberg.
Verblyf by The Views word gebied in kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens of in 'n suite met 'n koningingrootte-bed. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, behalwe vir die tweelingkamers wat 'n badkamer deel. Geriewe sluit lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en WiFi-verbinding in. Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël teen 'n ekstra koste.
Gaste kan van die swembad en braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.
Die verblyf is ook naby skole, besighede en die munisipaliteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 55 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink The Views Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang