Successfully reported

@ The Villa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stephan W
1 nag
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly en vriendelike personeel. Ontbyt was uitstekend. Was uitstekend. Vriendelike personeel. Baie behulpsaam met enige navrae. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drean H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie skoon met vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza-mari S
1 nag
5.0
Jan 2025

Dit was rustig en veilig. Ons het heerlik gebly. 'n Paar goed wat dalk kan gebeur om dit nog beter te maak: 1. Nog 'n multiplug wat iewers makliker toeganklik is. 2. Handdoeke het na rook geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
@ The Villa
Hi Liza-mari Baie dankie vir jou terugvoer. Daar is veronderstel om (n) ekstra multiplug in die kamer te wees, party gaste dra die plugs huis toe en ons het gemis om die plug te vervang. Ek vra om verskoning dat van die handdoeke na rook geruik het, ek gaan definitief aandag gee daaraan. Vriendelike groete Malie

Rona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, skoon en luuks. Heerlik, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan W
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderlike skoon netjiese plek. Wonderlike skoon en netjiese plek met gasvrou wat baie vriendelik en behulpsaam is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharine H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Ruim, netjies, praktiese uitleg & attention to detail was goed. Ja, dit was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik stil, goeie slaapplek. Heerlik gerus na 'n 400km rit. Kos was baie lekker. Dankie aan Madie vir die gasvryheid. Beslis 'n moet as jy in Bloemfontein oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Comfortable. Great place to stay when in Bloemfontein!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. 'n Uitstekende gasvrou wat mooi omsien na haar gaste. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marek G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Ok. Please fit some partition between the room and the toilet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 580
R 1 580 R 1 422
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 580
R 1 580 R 1 422
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 580
R 1 580 R 1 422
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NjE3ZTZmLWFmYTItNDZiNS1iNTdiLTFkOGZjNjg0N2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 580 nouVanaf R1 422 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 67 Kenneth Kaunda Road Bayswater 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.073668049804 26.236190623348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang