The Villa Rosa Studio
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Villa Rosa Studio is in Seepunt, Wes-Kaap en bied gehalteverblyf vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, ketel, eenplaat-induksiestoof, 'n broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is.
Die sitarea het 'n tafel en stoele vir 2 gaste. Daar is 'n TV en gratis WiFi. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 51 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Villa Rosa Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Arthurs Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang