Successfully reported

The Village Grove

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Eddy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2022

Baie onaangename ervarings ondervind. Parkering 'n groot probleem. Gras lank en sleepwaens staan rond. Dis op 'n perseel met 'n besigheid. Geen diefwering voor vensters. Daar is 'n nat, muf reuk oral in die eenheid.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Luzaan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Wat 'n skoon, netjiese plekkie paradys. Dit was so rustig by Village Grove Baie stil en net wat ek en my man nodig gehad het vir 'n bietjie ontspanning. Die kamer was pragtig gemeubeleer en skoon. Net een voorstel, maak seker as jy spesifieke kosse/peuselhappies of koeldrank soek, Kwambonambi het net beperkte goedjies in hulle winkel, so koop by die huis en vat saam. Weereens dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Olinia Crescent, Kwambonambi, 3195, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00309718dc56e406998796eeeca3ecb4b181620bf05108e80efebc88f6f1168e921ce26b4088a066f6bcb90f96e2ac9732bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 16 Olinia Crescent Kwambonambi 3195 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.605457482877 32.079981682209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang