Successfully reported

The Village in Hatfield

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Banie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie dankie vir 'n huis, weg van ons huis af! Hierdie gerieflike oornag eenhede is strategies geleë en baie veilig. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en ons het ons tyd hier terdeë geniet. Ons kan The Village in Hatfield werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Village in Hatfield
Hallo Banie Dankie vir jou terugvoer - ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien! Groete Esme

Hylettje K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Rustig en veilig. Gerieflik, veilig en naby Tukkies. Vriendelike en behulpsaam. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Van die oomblik wat ons daar ingestap het, was die mense vriendelik en baie behulpsaam. Die ontbyt was wonderlik. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Rustig, gerieflik, vriendelik – en Ralp was ’n hoogtepunt! Ons het onlangs by The Village Hatfield gebly, naby die Universiteit van Pretoria, en dit was ’n wonderlike ervaring van begin tot einde. Die inboekproses was vinnig en glad, en die personeel was ongelooflik vriendelik en verwelkomend. Die ligging is ideaal – winkels en ander geriewe is net om die draai, wat dit baie gerieflik maak. Wat ons verblyf egter regtig spesiaal gemaak het, was Ralp, die oulike labradoodle! Sy teenwoordigheid het ’n huislike en warm gevoel geskep wat ons almal laat glimlag het. Ons het hier gebly terwyl ons aan Capital Singers deelgeneem het, en dit was die perfekte plek om te ontspan. Die rustige atmosfeer en gemaklike slaapplek het vir seker dat ons uitgerus en gelukkig was. Baie dankie aan die span – ons sal beslis weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Village in Hatfield
Dankie Wynand vir jou fantastiese resensie - ons is so bly julle het die verblyf (en Ralph) so baie geniet! Kom kuier gerus weer eersdaags!

Vincent D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

A lovely, quiet place to stay just minutes from the varsity of Pretoria. We had a very pleasant stay at The Village in Hatfield. We were very well looked after by the host and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
The Village in Hatfield
Dear Vincent Thank you for your great review! You were lovely guests to host, and we hope to see you again. Best regards Esme, Len & Demri

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Lekker gebly met ontbyt ingesluit. Appelkoek vir ontbyt! Baie lekker gebly. Area baie stil vir in die stad. Maklik bereikbaar vanaf N1.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
The Village in Hatfield
Hi Jan. Dankie vir jou resensie - hoop ons appelkoek lok julle gou weer terug!

Henriette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Safe, convenient and comfortable overnight stay. Very suitable overnight stay. Hot shower and comfortable bed. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
The Village in Hatfield
Dear Henriette, Thanks for your review - we hope to be able to host you again!

Irmi D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Gemaklik. Gemaklik en naby universiteit en nodige winkels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
The Village in Hatfield
Hallo Irmi Dankie vir julle positiewe terugvoer! Groete Esme

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.2
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Esme
The Village in Hatfield
Hi Simone Thank you for the feedback. My apologies about the gate closing on your car; it was my mistake. We registered you on the bottom gate, and I opened the gate without explaining to you how it works. We are currently fixing the gate to ensure that an accident like this will not happen again. Esme

Elzabé M
1 nag Gesin met tieners
0.0
Feb 2025

Reis na Tuks kampus. Die eenheid was nie onaangenaam nie en meeste goed is daar wat mens nodig sal kry. Ons het net verskriklik warm gekry en die dakwaaiers draai skaars om 'n verskil te maak. Daar was 2 losstaande verkoelers, maar die een het net warm wind geblaas en die ander een het bietjie koud gemaak en dan stop dit agv van 'n error message. Die krag was ook geruime tyd af die middag waarvoor ons geen antwoord kon kry hoe laat dit sou aankom nie. Die hek motor by ons eenheid was ook buite werking en ons moes vanaf die ander kant af deurstap om by ons eenheid te kom. Ek verstaan goed gebeur buite mens se beheer, maar sorg asb dat julle ordentlike waaiers het in hierdie verskriklike hitte. Ons het bitter min geslaap omdat dit ons so warm gekry het. Ons het gedurende die nag opgestaan en op die trappie gaan sit van die deur om af te koel. Ons ondersteun graag plekke wat waarde vir mens se geld bied.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Esme
The Village in Hatfield
Hallo Elzabe Dankie vir jou eerlike terugvoer, ek waardeer dit! 1. Ons sal ons twee losstaande verkoelingseenhede nagaan - ek was onder die indruk dat hulle werk. 2. Ons sal lugverkoelingseenhede of beter waaiers installeer nav julle terugvoer. 3. Die Eskom krag in ons hele area was af en ons het regtig nie geweet wanneer dit sou aankom nie. 4. Ons stuur vir jou 'n bewys vir een nag se gratis verblyf sodra ons AC's geinstalleer is. Groete Esme

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1252 Arcadia street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6e93d31ddfc2af8efa2cece100a8ceb5619107911bb6ea73d1ac8e02a552ddb901a5b82354ad55fcdf6f5da1c173f2624a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 1) 34 5 1 5 1252 Arcadia street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.746931 28.242547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang