The Village Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Darnell Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 850R1 665 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die middel van Storms River Village aan die rand van die Tsitsikamma-woud, is The Village Lodge 'n 3-ster gastehuis vir paartjies, gesinne en individue wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby 'n verskeidenheid aksies.
Verblyf by The Village Lodge bestaan uit dubbel-, gesinskamers en 'n selfsorg-eenheid wat toegerus is met koninggrootte- en dubbelstapelstelle, almal met en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit in hierdie kamers is draadlose internet, elektriese komberse, 'n waaier asook tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste in 'n groot onderdak-lapa, aangrensend aan die hoofgebou. Tariewe sluit 'n heerlike gesonde ontbyt in behalwe vir selfsorg.
Die ruim onderdak-lapa het 'n groot braai-area plus bykomende kookgeriewe en toerusting, met gemaklike meubels. Afrolskerms en houtgevuurde verhitting skep 'n gemaklike kersverligte atmosfeer in die lapa tydens koeler weer, terwyl die oop aspek in die somer 'n gunsteling by meeste kliënte is. Daar is ook 'n speletjieskamer vir daardie reënerige dae, of net omdat.
'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar in kamers; eetareas is binne die lodge en buite in die lapa en tuin geleë. Die ruim tuine is 'n plesier vir die hele jaar en veilige parkeerplek is beskikbaar op die terrein vir kliënte se motors.
Omdat die lodge sentraal geleë is, is dit naby alle plaaslike geriewe en doendinge; vir uiteet is daar 'n aantal uitstekende restaurante binne 'n kort entjie se stap. Boswandelings en staptogte, Segway-bostoere, Tree Top Canopy Tours, Zip-lining en kajakvaart is net 'n paar van die plaaslike doendinge, en Stormsriviermond is net 'n kort entjie se ry weg aan die dramatiese kuslyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 40 Darnell Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink The Village Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Darnell Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang