Successfully reported
+44

The Vine

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Essenhout Road, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Vine bied lieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Stellenberg, Belville. Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is lugversorging en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is naby Hoërskool Stellenberg en 'n kruidenierswinkel. Durbanville Wynroete is 'n kort entjie se ry weg en die gewilde V&A Waterfront is 20 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan And Gideon V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome cozy stay. Awesome cozy stay incl Aircon. Great location and awesome host!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Daniëlle K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig presies wat nodig was. Dit was 'n aangename tydjie gewees.
Feb 2025
Marius D
5.0
Uitstekend. My verblyf by The Vine was baie aangenaam. Ek sal dit regtig aanbeveel en selfs weer daar gaan bly.
Jan 2025
Belinda F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang, sal vir seker weer by The Vine oornag. Dit was perfek, presies soos geadverteer.
Des 2024
Maryna L
5.0
Hosts is baie aangenaam en help graag. Baie lekker. Net wat ek nodig gehad het.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leopoldt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Essenhout Road, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Essenhout Road, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f39ddbbdee5e510f19233528e0cf70f5b17cbfb3a0d857dda94071cfb8103bfdc08fb785f3d6690b65953999c055fb64f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 4 Essenhout Road Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8676093 18.6607763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang