Successfully reported
+44

The Vine

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Essenhout Road, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Vine bied heerlike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Stellenberg, Bellville geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n sakereis óf 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Hierdie ateljee het ook lugversorging en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbytkroeg met 2 sitplekke is ook beskikbaar waar gaste hul maaltye kan geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie kothuis is naby Hoërskool Stellenberg en 'n kruidenierswinkel. Durbanville Wynroete is 'n kort entjie se ry weg en die gewilde V&A Waterfront is sowat 20 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan And Gideon V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome cozy stay. Awesome cozy stay incl Aircon. Great location and awesome host!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Daniëlle K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig presies wat nodig was. Dit was 'n aangename tydjie gewees.
Feb 2025
Marius D
5.0
Uitstekend. My verblyf by The Vine was baie aangenaam. Ek sal dit regtig aanbeveel en selfs weer daar gaan bly.
Jan 2025
Belinda F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang, sal vir seker weer by The Vine oornag. Dit was perfek, presies soos geadverteer.
Des 2024
Maryna L
5.0
Hosts is baie aangenaam en help graag. Baie lekker. Net wat ek nodig gehad het.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leopoldt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Essenhout Road, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Essenhout Road, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f39ddbbdee5e510f19233528e0cf70f5b17cbfb3a0d857dda94071cfb8103bfdc08fb785f3d6690b65953999c055fb64f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 4 Essenhout Road Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8676093 18.6607763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang