Successfully reported
+17

The Vines Constantia

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Quintus Way, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Vines Constantia is in Constantia, 'n wynproduserende voorstad van Kaapstad, geleë. Hierdie huis is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer met 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die eerste gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort, en die laaste badkamer het net 'n toilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die huis beskik oor 2 sitkamers, albei ingerig met gemaklike rusbanke, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Boonop is daar 'n eetarea buite.

Gaste kan kies om 'n swem in die privaat swembad te geniet, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin te besoek vir 'n wandeling of 'n piekniek, of 'n bietjie tyd by die World of Birds spandeer.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Faye Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Quintus Way, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vines Constantia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Quintus Way, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed589609525a4916c89c3f7056c3c90fd3899438781acb04257122acfa6fa2f4129812c0566a5d31192ec0e3e118004253b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 22 Quintus Way Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0328545 18.4597943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang