The Vinelands on Alpha
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Alpha Street, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Vinelands on Alpha Guest House is 'n tradisionele Oud-Kaap-Hollandse stylhuis. Die hoofhuis bestaan uit die ontvangsarea, 'n sitkamer, kombuis, eetkamer, restaurant en verblyf.
Die verblyf bestaan uit 3 en suite-kamers wat in 'n aparte vleuel is, terwyl 2 kleiner kamers in die hoofhuis geleë is en 'n badkamer deel.
Bed en ontbyt is by die prys ingesluit, maar ons restaurant bied middagete en aandete op versoek. Daar is veilige veldryparkeerplek vir gaste.
In die aangelegde agtertuin is daar 'n groot sprankelende swembad en 'n grasdakbraai-area vir die gerief van ons gaste. Ons restaurant maak ook voorsiening vir klein funksies soos in troues.
Ons is sentraal geleë naby Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie wynroetes, bioskope, teaters, winkelsentrums, strande, gholfbane, restaurante en hospitale/dokters.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 7 Alpha Street, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink The Vinelands on Alpha het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Alpha Street, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang