The Wakkerstroom Hotel
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Wakkerstroom Hotel is op die plein in die hartjie van die dorpie in Wakkerstroom, Mpumalanga geleë. Wakkerstroom is in 'n pragtige vallei geleë, 27 km vanaf die dorpie Volksrust.
Verblyf by The Wakkerstroom Hotel bestaan uit 4 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en gemeubileer is met óf 'n koningingrootte, óf 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik ook oor elektriese komberse, verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die hotel bied ook 'n snoekertafel, 'n buitepatio-sitarea, 'n kroeg en 'n verskeidenheid eetareas met 'n gewilde restaurant wat 7 dae per week oop is vir ontbyt, middagete en aandete.
Die dorp het baie historiese geboue en rustige omgewing. Die dorp is meestal bekend vir sy vleilande en skuil in 'n vallei van golwende heuwels en damme.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 124 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink The Wakkerstroom Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang