Successfully reported

The Water Tower

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Lelanie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, stil, heerlik. Die dorpie Nieu Bethesda opsig self is 'n belewenis! Die Water Tower is perfek vir twee persone wat oornag. Hoewel dit selfsorg is, het gaste nie nodig om kos te maak nie, omdat daar soveel lekker eetplekke in die dorp is. (Maak net seker wanneer hulle oop is). Alles is binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unique, esoteric, comfortable, brilliant. A wonderful and truly unique stay in the heart of Nieu Bethesda. Definitely one of my most memorable accommodations from my road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende verblyf en naby alles wat lekker is. Vreeslik lekker gebly na ons in die reën opgedaag het. Alles was lekker ingerig en ons het baie lekker geslaap. Vriendelike ontvangs en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die dorpie is besonders en iets uit die oertyd, nog nooit so iets beleef nie. Baie uniek, nie enige iemand sal in die watertoring kan slaap nie agv. die uniekheid van dit. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Very pleasant. Interesting use of an old water tower. I would consider a railing around the stair access upstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

'n Baie interessante en lekker plekkie om te bly wat ons baie geniet het. Dit was 'n baie gerieflike plekkie om in te bly en is gemaak vir 2 mense. Ons is gelukkig nog jonk en mobiel genoeg vir die trappe en daarom was dit nie vir ons 'n probleem nie. Die badkamer wat buite is, is nie altyd so gemaklik vir deur die nag opstaan nie, maar niks om oor te kla nie. Die toilet was 'n kompos toilet wat skoon en netjies was met geen reuk wat rondhang nie, wat dalk nie vir almal is nie, maar vir ons was dit nie 'n probleem nie en het regtig baie lekker gebly. Die feit dat daar nie 'n TV of WiFi was nie, was baie lekker, want wie het dit nou nodig as jy op 'n wegbreek naweek is. Ons het dit baie geniet. Ons was loopafstand van alles wat in die klein dorpie aangaan, wat baie gemaklik en gerieflik was. Alles was skoon en baie netjies en daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olaf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Hosts were absolutely amazing and very kind. It is accommodation, as they say, for younger people; it will be a unique experience. Very small as it's a water tower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Affordable stay in small & unique setting. It was exactly as described - an affordable and uniquely styled option for an overnight stay in the heart of Nieu Bethesda. As mentioned in the description, it has steep stairs (upstairs loft mattress bed) and a separately attached bathroom and composting toilet. A basic yet clean and small place with everything you need in the kitchen for a self-catering stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Danie V
1 nag
4.4
Jan 2025

Goed geleë in 'n uiters interessante dorp. The Water Tower het alles gehad wat ek nodig gehad het vir 'n oornagpunt. Dit was uitsonderlik warm met buitengewoon baie muskiete, maar daar was darem 'n waaier en insekweerder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecil N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Sep 2025

Baie swak en glad nie vir ouer mense of kinders. Ek kon nie eers die trappe opkom nie, niks netheid nie en die parkeering is klein.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 334

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martin Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb597d46fa09fb010f7ce8fccb744c06757ae19d4b1adc61a0c0683766bdbb2324b96a15fa020640673bec4d66fef75b4bd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang