Successfully reported
+14

The Waves @ Blue Horizon

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Diaz Road, Unit 6 Blue Horizon, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Waves @ Blue Horizon is 'n lieflike selfsorg-woonstel op die strandfront in die veilige Blue Horizon-kompleks in Jeffreysbaai, met 'n asemrowende, eindelose see-uitsig. Die verblyf is naby die strand en ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind (onder die ouderdom van 12) en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas en 'n spieëltafel, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie eenheid deel 'n badkamer met 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike bank, 'n slaapbank vir kinders (onder die ouderdom van 12), en 'n slim-TV met DStv en stroomkanale, asook toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea het skuifdeure wat oopmaak na 'n ingeslote balkon met skuifvensters, sitplek en 'n binnebraai. Die verblyf is naby restaurante, winkels en Jeffreysbaai se hoofstrand. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Diaz Road, Unit 6 Blue Horizon, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Waves @ Blue Horizon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Diaz Road, Unit 6 Blue Horizon, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa174d2dac1d8ace9093c96c9a3f34f4496a2cc9f04e45f49909de20ad4c663e8aba28365a65bfab36a58ba7eaa25f2bd6161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 31 Diaz Road Unit 6 Blue Horizon 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.051763517679 24.924335593918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang