Successfully reported

The Waves @ Don Diaz

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Neville K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Awesome with a great host. Great and relaxing, and I will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, veilig en ontspannend. Baie gerieflike, ruim, ten volle toegeruste woonstel. Het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Loopafstand van baie eetplekke en winkels. Wonderlike uitsig en ons kon 'n pragtige sonsopkoms besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gekuier. The Waves is ruim en loopafstand van die hoofstrand. Ek het 'n plek gesoek wat so na as moontlik aan die hoofstrand is, wat ruim en skoon is, en redelik bekostigbaar is. The Waves was dus die perfekte plek. Ons het almal, oud en jonk, baie gemaklik gebly. Die ligging van The Waves maak dat daar heelwat geraas is tot laat aand, maar ons het te lekker gekuier om ons daaraan te steur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsha O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Perfekte verblyf vir gesin. Baie privaat en reg geleë. Uitstekende verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonica L
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Fantasties. Baie dankie, vir al die moeite - ons het ons vakansie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catherina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Awesome. Will love to go back. Awesome stay, water was brown and we didn't know until we bathed the children, so made coffee not knowing we should buy drinking water. Floors looked beautiful and clean but our feet were pitch black. Maybe a tile steam clean will do the trick. We were just scared for the white bedding to get black marks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bandisa A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Superb! I will definitely recommend anytime, any day. Everything was perfect and the location was convenient for everything we wanted to do. Cleanliness, safety, and everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gemaklik. Baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vol pret, lag en sonnig. Ons het die naweek vreeslik baie geniet, die see-uitsig met sy sonopkoms is wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Uitstekend! Skoon, netjies en veiligheid 'n groot plus. Home away from home. Ja, vir seker. Die vriendelike ontvangs en veiligheid is uitstekend! Absoluut waarde vir geld. Lekkerste droëwors om die draai. Al die restaurante is loopafstand. En toe ons sukkel met die TV, was vinnig daar. Dankie vir jou tegnologiese kennis en 'n druk van 'n knoppie, toe kon ons die rugby geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Diaz Road, Unit 2 Don Diaz, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08137c04857213719d0733b8113c0009d12a2eb725cb6602b7d1f0eea224aa003b6f5e9a85d2308a8b715f0f620323d6125e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 9) 11 5 1 5 27 Diaz Road Unit 2 Don Diaz 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052805252088 24.923289788835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang