The Waves 302
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Signal Road, 302 Quayside Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Waves 302 is 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig oor die see en die stad. Dis in 'n woonstelkompleks in Quayside Point Waterfront in Durban. Die kompleks is 800 m vanaf Vetch's Beach en New Beach is 2,7 km ver.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese stoof, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die glasstapeldeure lei na die balkon met meubels en 'n lieflike see-uitsig. Gaste het toegang tot die gedeelde plonspoel in die kompleks en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 40 Signal Road, 302 Quayside Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Waves 302 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Signal Road, 302 Quayside Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang