The Waypoint
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jopie Fourie Avenue, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R940 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Middelburg, Mpumalanga, is The Waypoint 'n knus selfsorg-eenheid, perfek vir sakereisigers en vakansiegangers. Die rustige omgewing maak dit 'n ideale basis vir 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n TV, met gratis WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is goed toegerus met 'n mini-braai, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele.
Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en plaaslike besienswaardighede soos die historiese Middelburg Stadsaal verken, of 'n ontspannende dag buite deurbring by die nabygeleë Loskopdam Natuurreservaat - alles binne maklike bereik van die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suzanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 7 Jopie Fourie Avenue, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink The Waypoint het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jopie Fourie Avenue, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang