Successfully reported
+13

The Wee Hoose

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Sarel Cilliers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wee Hoose is 'n knus eenslaapkamerwoonstel wat gerieflike selfsorgverblyf vir tot 2 volwasse gaste bied. Die eiendom is in Strand geleë, binne maklike bereik van Strandstrand, restaurante en winkelsentrums.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n elektriese braaipan, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en sitplek.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 'n normale grootte motor, 'n draagbare drombraai asook 'n gasbraai.

Die woonstel is toeganklik via 'n trap, dus minder geskik vir gestremde of bejaarde gaste.

Wynproe, swem, voëlkyk, fietsry en bergfietsry is net 'n paar van die nabygeleë doendinge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liezel L
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasvrou was vriendelik en die blyplek was uitstekend. Voel soos huis! Uitmuntende skoon geriewe met alles wat jy nodig het!
Sep 2025
Elize D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geleë stil plekkie by die see. Baie lekker plekkie om te bly en veilig. Ook loopafstand van die strand, winkels en eetplekke. Gasvrou ook baie ...
Sien meer
Jun 2025
Jacques B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar kuier. Baie lekker gebly, naby die see en vriendelike gasvrou.
Apr 2025
Hennie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous! The place is near shops, restaurants and the beach. The host is awesome and friendly. We enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ernest S
5.0
A gem along the coast. I stayed here for two weeks during my yearly vacation, and every day was an absolute delight. The charming house...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 27 Sarel Cilliers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wee Hoose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Sarel Cilliers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc6966db8f1e865fdc6378f9162999a192affe6d8222cd8f76e763b9b1becf5b248e2abe5550eec0d62193e58495c2768fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 27 Sarel Cilliers Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.113921985991 18.824671542957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang