Successfully reported

The Welgemoed Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Zerika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely, friendly, beautiful and clean. Very beautiful guest house and super friendly and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
The Welgemoed Guest House
Dear Zerika Thank you for taking the time to share your experience with us. We are pleased you enjoyed your visit with us and look forward to welcoming you back.

Lenaigha V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Rustig en veilig. Die Welgemoed area is baie rustig en stil, wat ek omtrent baie geniet het. Sally het my ook baie gehelp en raad gegee oor die area en wat ek kan verwag; sy is oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
The Welgemoed Guest House
Dear Lenaigha Thank you for taking the time to share your experience with us. I wish you a bright future on the high seas. Best regards Sally

Yolandé R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie lekker, baie dankie! Dit was heerlik. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mo S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

We felt at home and could use several spaces for our work meetings. Comfortable, hospitable, welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam. Ja, die verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Puik diens en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Superb experience - highly recommended! We had an absolutely superb experience from start to finish and will definitely come back again (this time also we'll bring our friends!) The proprietor and all the hosts made us feel exceptionally welcome and cared for. By the end of our stay, we felt practically part of the family! The rooms were beautiful and spotlessly clean, the ambience was like home-from-home: arty and elegant. Very safe, quiet and convenient location for touring CT and the whole surrounding area (Paarl, Stellenbosch and Franschhoek). Blissful peace and serene scenery (right opposite a golf course!).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico & Engela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Kan sterk aanbeveel word. Baie interessante en antieke meubels wat 'n aangename warm gevoel skep. Alles is skoon en diens is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
The Welgemoed Guest House
Liewe Nico en Engela Dankie vir jou gunstige resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete Sally

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie goeie ervaring met 'n terugvoer na 'n atmosfeer vanuit vorige eeue. Net oornag, maar die verblyf en diens was uitstekend. Besondere plek met ongelooflike oudhede en versameling antieke meubels wat moeilik gewoond sal word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico & Engela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Heerlike verblyf wat ons graag sal wil herhaal. Baie lekker gebly die hele week, vriendelike en hulpvaardige diens van alle personeel, heerlike ontbyt gehad, goed geslaap en veilig gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 152

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 045
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 045
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7540, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9e56aef6191d4a32b73eb887f1be5c54022c3e971b62c0082b788c2a5dc17b30b9fa43822bb72d452ac2ec0c163967449c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 79 Kommissaris Street Welgemoed 7540 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.873134411228 18.609095264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang