The Wendy House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Old Farm Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 025 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Wendy House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel het. Dit is in 'n stil en veilige omgewing in Rondebosch geleë en dit is ideaal vir gesinne en vriende wat saam reis, sakereisigers en studente wat navorsing doen by die Universiteit Kaapstad.
Eenhede 1 en 2 is voor die huis geleë en kan as skakel-eenhede bespreek word vir familie of vriende wat saam reis. Elke eenheid het 'n badkamer, die volle DStv-pakket, internettoegang en 'n skoonmaakdiens 3 keer 'n week. Tee, koffie en suiker word voorsien en elke eenheid het 'n privaat stoep en braai-area waar gaste die berguitsig kan sit en geniet. Daar is ook 'n swembadarea agter die huis met 'n berguitsig.
Tydens beurtkrag is daar LED-bedliggies en -lampe, 'n gasstoof en rugsteun-WiFi.
The Wendy House is minder as 10 minute vanaf Mowbray en Rondebosch se gholfbane, Nuweland Rugbystadion, Wes-Kaap Krieketklub en muurbalbane, die Universiteit Kaapstad en die Rooikruis Kinderhospitaal. Vincent Palotti Hospitaal is 10 minute se ry en Kaapstad Internasionale Lughawe is 16 minute se ry van die huis af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 35 Old Farm Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink The Wendy House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Old Farm Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang