The Whale on Main B&B
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 329 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 620R3 258 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Whale on Main B&B is 'n luukse B&B in die gewilde vakansiedorp Hermanus, geleë aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 6 stylvolle en goed ingerigte slaapkamers wat spog met uitsigte oor óf die see óf berge. Elke slaapkamer beskik oor 'n gehaltebed, 'n en suite-badkamer, TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of op die sonstoele buite ontspan terwyl 'n gemeenskaplike eetarea en gastesitkamer binne die huis beskikbaar is.
Besoekers aan Hermanus kan walviskyk, visvang, verskeie geskiedkundige besienswaardighede verken, watersport by talle strande in en om die dorp, valskermsweef en gholf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tanja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 329 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Whale on Main B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 329 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang