Successfully reported

The Whale Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Linda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike huis om in te ontspan. Fantastiese uitsig en reg op die strand. Die huis het alles wat jy nodig het, insluitend 'n wasmasjien, tumble dryer en dishwasher.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absolutely wonderful. It was absolutely amazing from the layout to the view, absolutely perfect and close to the ocean to go fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynrae
The Whale Place
Thank you, Tiaan. So glad you enjoyed it. We look forward to seeing you again.

Anne S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Wonderful, comfortable stay with all amenities! Perfect for a family gathering of 8 adults. Great proximity to the beach and tidal pool. Well equipped and very comfortable. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kosbare familietyd. Heerlike gebly in 'n goed toegeruste huis met die mooiste see uitsig en maklike toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline E
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Awesome and restful. Lekker lekker lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig. The Whale Place het 'n ongelooflike uitsig en is reg voor teen die see. Die braaigeriewe is beskut indien die weer sleg is. Die huis is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal beslis dit aanbeveel vir ander gaste. Fantastiese uitsig, vriendelike mense. WiFi werk baie goed. Die huis het alles waarvoor jy kan vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynrae
The Whale Place
Hello, thank you so much for your wonderful review. We truly appreciate when someone acknowledges the efforts put in to make their stay great. We would love to host you again. Kind regards, Lynrae & Tania

Rhyan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker plek, my 2de keer wat ek daar was. Alles was uitstekend, die uitsig is fantasties. Jy kan vir ure staar na branders en mense wat visvang. Daar is ook twee groot braairoosters asook 'n potjiekospot. Al wat ek voorstel is dat daar dalk net 'n groter TV, nie groter as 'n 43-inch, kan inkom. Huidiglik is daar 'n 20-inch TV, dink ek, maar andersins vyf ster review.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynrae
The Whale Place
Hello Rhyan, baie dankie vir jou review. Ons waardeer dit baie. Ons sal werk op jou voorstel. Groete, Lynrae

Lynette J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastic. Brilliant, the pics on the website do not do justice to the beautiful accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynrae
The Whale Place
Thank you, Lynette. We really appreciate your review. I think we need to get another photographer... ha ha. We look forward to hosting you again. We

Brian W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Pleasant. Pleasant. Will use this house again. Must get better lighting on stairs. The WiFi is a lifesaver if you are a mobile user as their service is terrible in this house. Vodacom is okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynrae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 72 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc67a85b48815af626a274c27a048273e441cb91fbbacc3a19098cf059bea9d89b0c4c730d75c7ce91d5c38a48ada3fd2ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 72 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391987946574 20.863040728836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang