Successfully reported
+16

The White Cabin

  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 367 Lethabo Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

The White Cabin is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom wat die perfekte naweekwegbreek in die rustige dorpie Dullstroom bied. Gaste kan lekker uitrus en die prentjiemooi landskap inneem.

Hierdie eiendom beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste en 1 kind. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelmatras vir 'n kind. Gaste deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 8 gaste, oorgenoeg sitplek en 'n kaggel. Gaste kan ook 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie op die stoep geniet met 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

Die eiendom is naby talle besienswaardighede en aktiwiteite indien gaste die plaaslike omgewing wil verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Natalie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. We had a lovely stay at The White Cabin. It had everything we needed and was very comfortable. The host was super helpful ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Daleen V
5.0
Oulike huis, netjies en ruim. Alles wat jy benodig. Veilig en rustig. Baie netjiese huis. Lekker ruim. Het alles wat jy benodig. Lekker warm komberse ...
Sien meer
Aug 2025
Tanya P
5.0
Great for a short stay. It was a very clean, neat place to stay with a nice big yard for our puppy. I would just change the one bathroo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Coleen P
5.0
Heerlik gewees. Baie lekker gebly. Goed geleë en goed ingerig.
Des 2024
Stevan S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie geniet. Sal weer teruggaan. Baie gelukkig met die diens en skoonheid van die plek. Baie bekostigbaar gewees.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 367 Lethabo Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The White Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 367 Lethabo Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf876ac871ef778ca336a09ed111e2cbadd6ef4f1c461499aa1ac3139d029d7820f85ea9472d5b61fe769ac53abe20139a61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 20 5 1 5 367 Lethabo Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4131051519 30.104088080145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang