The White Castle
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 161 Blenheim Road, Broadacres, Sandton, 2055, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The White Castle is in Broadacres, 'n voorstad in Sandton, geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies, sake- of enkelreisigers wat sentraal geleë verblyf soek.
Die gastehuis bied verblyf in 4 slaapkamers. Twee van die slaapkamers deel 'n volledige badkamer en die 2 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer. Al die slaapkamers het gratis WiFi, 'n TV met stroomdienste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan 'n drankie in die kroeg geniet en in die vermaakarea of op die stoep met 'n uitsig oor die swembad en groot tuin ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Ethan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 161 Blenheim Road, Broadacres, Sandton, 2055, Gauteng
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 161 Blenheim Road, Broadacres, Sandton, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang