The Whitehouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Jacobson Street, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Whitehouse is 'n manjifieke dubbelverdieping gastehuis wat ideaal geleë is in 'n stil woonbuurt in Rocky Hill, Oudtshoorn naby verskeie winkels en die middedorp.
Verblyf word gebied in 2 aparte dubbelkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Elektriese komberse en waaiers word voorsien, en een van die kamers het lugversorging.
Die 2 kamers het 'n gemeenskaplike gastesitkamer op die boonste vloer met 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. WiFi is beskikbaar vir gaste. Buite is daar 'n patio met 'n ingeboude braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Jacobson Street, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink The Whitehouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Jacobson Street, Rocky Hill, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang