The Whyte House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55A Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Whyte House nooi gaste om eg Suid-Afrikaanse gasvryheid te ervaar in luukse grasdakverblyf wat in Graaff-Reinet in die hartjie van die Karoo geleë is. Die Whyte House is gevul met oudhede, persoonlike memorabilia en pragtige kunsstukke.
Verblyf bestaan uit 1 Executive/Honeymoon Suite en 4 luukse suites. Die Executive/Honeymoon Suite is 'n nie-rook suite en is geskik vir 2 gaste. Die kamer beskik oor 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed met 'n oopplan-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n basiese kombuis, WiFi, lugversorging en 'n sitarea in.
Die luukse suites is nie-rook en geskik vir 2 gaste elk. Die kamer beskik oor 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed met 'n ruim badkamer met 'n stort en bad. Ander geriewe in die kamer sluit komplimentêre WiFi en lugversorging in.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die nabygeleë Camdeboo Nasionale Park en die Sneeuberge besoek, wat 53 km vanaf The Whyte House geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Aimee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 55A Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink The Whyte House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55A Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang