Successfully reported
+31

The Wild Bunch Safari House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2247 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Wild Bunch Safari House bied selfsorgverblyf en is in die wildbewarea Marloth Park geleë. Die bewarea is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en beskik oor 'n verskeidenheid van vrylopende wilde diere.

Hierdie tweeverdieping-vakansiehuis in Afrika-styl het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 mezzanine-kamers op die boonste vloer en 2 badkamers met 'n stort. Die hoof- en tweede slaapkamers het lugversorging en elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed. Op die boonste verdieping is daar 2 oop slaapkamers, een met 'n dubbelbed en aan die ander kant 'n enkelbed. Die kamers is oop en ruim en het lugversorging en waaiers.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei. Die leefarea spog ook met 'n hoë plafon en waaier en lei uit na die ruim onderdak-vermaakterras, wat 'n ingeboude braai-area en pragtige stoepmeubels het wat uitkyk oor die swembad, buitestort en groot vuurput. Gratis WiFi is in alle areas beskikbaar.

Marloth Park spog met baie spesies Afrika-diere en ook olifante en roofdiere kan dikwels gesien word op die oewer van die Krokodilrivier wat Marloth Park van die Krugerwildtuin skei. Renosters, buffels, leeus en luiperds, hiëna kan gevind word in Lionspruit, 'n aparte wildreservaat binne Marloth Park, terwyl ander wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, vervet-ape, njalas, rooibokke, vlakvarke , en volstruis, loop vrylik tussen die vakansiehuise rond en besoek die Wild Bunch daagliks.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2247 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink The Wild Bunch Safari House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2247 Rinkhals Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b65745d24e94ff03a7a27f8db4e7c1cc04bbea978052c36e3e6bc4ba06cdf8b245fe627ca43f330bf60930af7e5e1feadf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 2247 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3481812 31.776132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang