Successfully reported
+23

The Wild Edge - Fire Fly Cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Gouna Road, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wild Edge - Fire Fly Cabin is die ideale toevlugsoord naby Knysna en bied verblyf in selfsorgkothuise wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk funksioneer en deur die natuurlike skoonheid van die plaas omring word. Gaste kan hulself in 'n rustige atmosfeer verdie en die rustigheid van die omgewing geniet.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea en 'n gemaklike rusbank.

Die stoep spog met buitesitplek, 'n swaaistoel en 'n bekoorlike tuinarea.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en verskeie staproetes. Die verblyf is 10 km vanaf Knysna geleë.

Simola Golf and Country Estate is 8,8 km vanaf The Wild Edge en Knysna Heads is 20 km ver. Die naaste lughawe is Plettenbergbaai-lughawe wat sowat 43 km vanaf die verblyf is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 106 Gouna Road, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Gouna Road, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54159866566d9ca1778a6085ae0e49b08066f7962cc464e44080912652f1c5e6d77e1ab54a784f4a9ed18896363142fa937d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 106 Gouna Road Gouna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982520824894 23.043611341253
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang