The Wild Fig
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Bellewan Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Wild Fig is in die pragtige Town Hill-area van Pietermaritzburg geleë en bied bekoorlike selfsorgkamers wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié gastehuis bied verblyf in 3 pragtige eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Daar is oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Alle kamers het geriewe soos 'n TV met Netflix, gratis WiFi, waaiers, strykysters, haardroërs en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n stoep met tuinmeubels en kan besienswaardighede, restaurante en winkels in die nabyheid vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Bellewan Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Wild Fig het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Bellewan Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang