The Wild Game Ranch
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Portion 188, Loskop South, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R3 500 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Die Wild Game Ranch is 'n stylvolle selfsorg-lodge in die Loskop-area, ongeveer 20 km vanaf Groblersdal en 65 km vanaf Middelburg. Hierdie toevlugsoord bied 'n gemaklike en rustige wegbreek, perfek vir gesinne, groepe vriende en natuurliefhebbers.
Die lodge bied slaapplek vir tot 12 gaste in 4 slaapkamers. Drie hoofslaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n stort, bad, wasbak en toilet, terwyl die vierde slaapkamer 6 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet bevat. Drie van die slaapkamers het lugversorging vir ekstra gemak.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye geniet wat binnenshuis by die braai-area voorberei word of in die sitkamer ontspan. Aande kan rondom die vuurput deurgebring word, en daar is 'n klein swembad om af te koel.
Vir 'n ekstra avontuur kan gaste geskeduleerde wildritte teen 'n bykomende koste bespreek. Die Wild Game Ranch bied 'n unieke mengsel van ontspanning, wildlewe-ervarings en gemak, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n onvergeetlike wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
6 x Slaapsaalbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
En suite
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N11, Portion 188, Loskop South, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Portion 188, Loskop South, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang