Letaba Safari Camp
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R527, Portions 17Lu-202k of Liverpool Game Farm, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R1 400R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Letaba Safari Camp is geleë in 'n skilderagtige natuurreservaat, Groote Letaba, wat 'n onbeheinde grens met die wêreldbekende Krugerwildtuin deel. Dit is 21 km vanaf die Phalaborwa Krugerhek geleë. Geleë in die Groter Krugerwildtuin, noord van die Phalaborwa Krugerhek, bied hierdie eiendom die perfekte rustige bosveld-ontsnapping, alles binne maklike bereik van plaaslike besienswaardighede.
Verblyf word gebied in vrystaande eenhede wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke eenheid is gemeubileer met 'n gemaklike bed, stort en toilet.
Daarbenewens is die eenhede toegerus met lugversorging, muskietnette, 'n privaat ingang en 'n patio met pragtige uitsigte oor die tuin.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin met braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Langu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R527, Portions 17Lu-202k of Liverpool Game Farm, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R527, Portions 17Lu-202k of Liverpool Game Farm, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang