Successfully reported

The Wild Ivy Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Norman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stylvol, skoon en netjies. Vriendelik verwelkom. Baie netjies en skoon. Was aangenaam om daar te oornag en is die ligging baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great, easy, value for money. Great stay! Will definitely be back. Great accommodating and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netjiese en gerieflike verblyf met goeie kommunikasie. Die verblyf was baie aangenaam, reëlings maklik en vinnig. Uitstekende kommunikasie vanaf eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Clean and neat. Friendly and very welcoming on arrival. Friendly and warm reception on arrival. Clean and neat. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Mooi gastehuis en is in 'n baie rustige area en ligging. Wonderlik en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Vreeslik. Het vreeslik lekker gebly. Baie mooi plek en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Alles wat jy nodig het, en die ligging was perfek naby NWU. Dankie, alles was groot!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Was lekker geleë, baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Net 2 klein goedjies wat gepla het. 1. Daar is 'n water feature buite wat heel aand loop, so vir iemand wat lig slaap, kan dit pla, en daar was 'n spotlight buite aan wat ook heelnag geskyn het. Dit maak die kamer baie verlig. Verder was alles ok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliska B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

It was a pleasant stay. The owner is very friendly and helpful. The room is neat and just big enough for 2 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

JOLINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Rissikstreet, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2831fc726bda8abf32a7b5a3fe2952b81b5eaaa9ed795e58489bf6d96c41b4003bb242eeace1a8486cd844a2b42fd7388ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 69 Rissikstreet Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6974872 27.0900498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang