Successfully reported

The Wild - Bush camp

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Mandy P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

A lovely relaxing getaway. A pleasant stay with the feeling of being right in the middle of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia A
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Relaxing, rejuvenating, fun and simply amazing. The stay was absolutely brilliant. We had a great time. There were a lot of spiders, but what can you expect from a bush camp? Truly wild and so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Ons het regtig lekker gebly. Dit was werklik aangename verblyf. Ons is vriendelik ontvang en ons het die keuse gehad om in die tent-eenheid te bly, aangesien dit beskikbaar was. Dit was 'n ongewone verblyf en ek sou dit beslis aanbeveel. Ons het ongelukkig nie kans gehad om van die vuurmaak-geriewe gebruik te maak nie. Die loerie in die tuin was 'n onverwagte toegif!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Pragtig, rustig, 'n definitiewe weer terugkoms. As jy rus vir jou siel soek, is The Wild die plek om te wees, as jy na die natuur soek is jy vir seker op die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Die Vleie Road, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68e58a17efe71e95860fce814f7e5a0941e2334f04feb5152c4d36b2878b3e28c7c0d5b1406b9b76f84082b66392b19d54e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 15 Die Vleie Road Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.989660017707 22.650070112303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang