Successfully reported
+30

The WildCard

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Flagship Drive, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 605 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The WildCard is 'n lieflike strandhuis met 'n see-uitsig net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in Britanniabaai. Die Shelly Point Gholfbaan is 5 km van die strandhuis af.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en skuifdeure wat toegang bied tot die stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste in dié twee kamers deel 'n gastebadkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n oopplan-sitarea en -eetarea wat toegang bied tot die stoep. Die huis het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die stoep het ingeboude braaigeriewe.

Die Weskus is 'n pragtige streek in die Wes-Kaap en dit grens aan die Atlantiese Oseaan in die weste en die Swartland in die ooste.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 10 Flagship Drive, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The WildCard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 605
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 605
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 605
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Flagship Drive, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA592e95a26a41aa0fa44880acd442cf6f98b31926be5077efc48839599dc0110933f3cd6380d27d28dd95b186d202b0d21cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 605 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 10 Flagship Drive Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.723474952879 17.943459436599
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang