The Wilds Guest House
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Park Ross Avenue, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R998 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Wilds Guest House is in Hluhluwe, Kwa-Zulu-Natal, in die hartjie van Zululand. Die gastehuis is slegs 15 minute vanaf die oudste geproklameerde natuurreservaat in Afrika, die Hluhluwe-Imfolozi Park wat die tuiste is van die Groot Vyf. Dit is ook 'n 10 minute-motorrit vanaf Lake St Lucia wat die grootste estuarium-meer in suider Afrika is.
Die gastehuis bied moderne en luukse gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier, lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV. Die gastehuis het sonkrag-ondersteuning, so beurtkrag sal nie gaste verblyf affekteer nie.
Elke kamer het 'n privaat onderdakstoep. Gaste kan in die oggend 'n koppie tee of koffie drink terwyl hulle na die voëls luister of in die aand sit en kuier.
Gaste kan gebruik maak van die swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jac Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 66 Park Ross Avenue, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Wilds Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Park Ross Avenue, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang