Successfully reported
+10

The Wooden Fish

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kanfer Street, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wooden Fish is in Reebok geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die eenheid is op die grondverdieping en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed met 'n uittrekbed vir kinders in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 2 wasbakke.

Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en ’n TV met Netflix en SABC. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid bied toegang tot 'n ruim onderdakhoutdek met trappe wat na lieflike braaigeriewe lei.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die ligte werk steeds tydens beurtkrag.

Let asb daarop dat die eienaar op die perseel woon, en die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Abongile J
Gesin met klein kinders
5.0
Riana and Luther are just out of this world. Very helpful and considerate. Home away from home. Riana and Luther are helpful and very c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Otto S
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely stay here again and recommend it to all we know and meet. From the moment we walked in, we were blown away. From stu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Estelle L
5.0
Rustig, baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies, regtig van hoë standaard. Die uitsig van die stoep is baie mooi. Ek sal di...
Sien meer
Mrt 2025
Wendy C
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsgenot en vrede. So dankbaar. Riana en Luther het ons geseën met pragtige en netjiese verblyf. Die uitsig is asemrowend mooi. Alles wat jy nodig h...
Sien meer
Mrt 2024
Mariaan E
Gesin met klein kinders
5.0
Riana is 'n fantastiese gasvrou. Die eenheid bied alles en meer! Dit is netjies. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal beslis weer by The Wooden Fis...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 13 Kanfer Street, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wooden Fish het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kanfer Street, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47158bf465b8be657656098fddb96e1ae4caee2df819b88d7ff271615fe5835cfd467288faf885afa1d6151d20cb0ef631f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 13 Kanfer Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071521898347 22.167383215779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang