Successfully reported

The Woodsman B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Andre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties verblyf met goeie waarde vir geld. Dit was fantastiese verblyf, baie lekker ontbyt met goeie geselskap van die bestuur. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Vir oornag verblyf of besigheidsverblyf sal ek dit aan enigeen voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

A true home away from home. We enjoyed every minute of our stay; all the staff were very friendly and made one feel right at home. Truth be told, we are already missing not being there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Beslis waarde vir jou geld en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette M
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Wonderful stay, great hosts and generous breakfast (which we needed). What a wonderful stay. The hosts were amazing and the stay was great. The staff are all super friendly and helpful and very accommodating overall. The only thing I would recommend is having all showers sandblasted for a bit of privacy when showering in the rooms. On the website, it was indicated that there are braai facilities, which is not the case unless you specifically book the self-catering accommodation, but this was not a major problem for us. Overall, I would definitely stay here again and highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jolene
The Woodsman B&B
Thank you so much for your feedback. Kind regards, Jolene

Craig J
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

See you next year for Sabie Tour again. Very accommodating. Staff and owners were extremely helpful in all aspects.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie K
1 nag
4.2
Jul 2025

Lekke Sabie! Lekker geslaap, lekker! Sal definitief aanbeveel. Boekwinkel is ook 'n wenner.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm T
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2025

Met expectations. Quick check-in. Quick service at dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Rustig. Ek het baie lekker gebly. Die enigste negatiewe is die baie trappe wat 'n mens moet klim om by jou kamer uit te kom. Ek wil ook graag noem dat hulle 'n rak vir jou tas moet insit en ook 'n bedlamp by albei die bedkassies insit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Morgan N
1 nag
5.0
Apr 2024

Vars soos berglug! Die gashere was warm en vriendelik. Die kamer was skoon, mooi en netjies. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa P
1 nag
4.6
Mei 2024

Als wat mens verwag. 4-ster verblyf. Lieflike ruim kamer. Heerlik oorgebly. Als was netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA526ba99ff6fdd54ffa1f8cff5c8ac72b3960c1cd38a4ba96b59a4c1e9b076d2ead0fcb349777f30c2bcc79d0c7a0b0bc93bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 94 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.099747 30.780779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang