Successfully reported

The Wool House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Francois O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Skoon, stil en netjies. Baie lekker gastehuis. Kon die wedstryd tussen Springbokke en All Blacks by die restaurant langsaan kyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasiese verblyf. Was hartlik verwelkom en na ons ingeboek het, het die eienaar ons opgegradeer na die 'honeymoon' suite. Alles was netjies en skoon en goeie waarde vir geld. Ons het aandete by Pablo's geniet, wat ook uit die boonste rakke was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Mense awesome, kamers puik, baie rustig, die restaurant baie goeie diens en kos! Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert Cronje C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absolutely great. Very relaxing, we absolutely loved the farm environment and enjoyed listening to Pablo the donkey singing his excited donkey tune as new guests arrive and when the locals come up to greet him. Pablo the donkey also has a restaurant with a licensed bar named after him, which also serves as a very nice quick getaway for those who live in Carolina, as it is only 3 km outside the small little town. The prices on the food and drinks are extremely reasonable and delicious, and they have a big variety to choose from. We stayed in a very nice room which had a queen bed, free Wi-Fi, TV, bathroom with shower, basin and toilet. A family so down to earth, ready to assist and serve while running their business and their farm. They made us feel so at home and welcomed. We will definitely stay there again next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugeniya K
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Great overnight stay. Stayed overnight, no complaints. Great value. Sadly, I didn't get to try the food at the pub. Be aware that there are many dogs on the farm that interact with visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Effe teleurgesteld. Die kamer was skoon en netjies. Die kamer het 'n TV in gehad, maar daar was geen sein en dit het dus nie gewerk nie. Daar is baie honde op die perseel, die een hond het my skoonpa se vinger gebyt toe hulle met 'n stok speel. Ons moes in die dorp toe ry apteek toe vir pleisters en ontsmettingsmiddels aangesien daar niks op die perseel beskikbaar was. Die hoofrede waarom ons The Wool House gaan besoek het, was om die donkie Pablo te sien. Ons is ingelig dat Pablo nie meer tussen die gaste rondbeweeg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Guido G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2025

They want you to eat in their restaurant/pub. We like spicy food. On arrival, only one hand towel and one bath towel. The owner did not allow us to use the communal kitchen (we travel a lot and have our own pots and gas stove). No fan, air con or heater. No privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

George W
1 nag
5.0
Sep 2024

A very unique and interesting farm style setting! Enjoyed it thoroughly! We were welcomed by our host on arrival and settled into very comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne P
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2024

Disappointing. The basics are there to make it lovely, but not great. No welcome. We had to ask what to do and where our room was. No water in the room on arrival. When eventually switched on, there was no hot water. Dirty footprints from the plumber were left on the bathroom floor. There was no door on the toilet. The owner arrived late and berated his staff so loudly that we could hear every word. There was no information on load shedding. There were no security gates, and the yard was left open and unlocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Cathy C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie lekker en aangenaam. Die mense se gasvryheid is onbeskryfbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pieter Luttig
Wihan

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 31 of Farm Carolina Town & Townlands, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc888718a3cf0447c679f8cec3f93531ae18b2d43d36525500a08f34d799248e160876c81dd70b6cfaa42e9eb707087451b04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Portion 31 of Farm Carolina Town & Townlands Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -26.04707736137 30.123438995106
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang