The Xrossing
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: B107 Bosman Crossing Square, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 499 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            The Xrossing is 'n luukse selfsorgwoonstel in Stellenbosch in die Kaapse Wynlande. Hierdie moderne woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek wat sentraal geleë is.
Dié lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die kompleks en op die berge in die agtergrond. Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, verskeie restaurante en bergfietsroetes in. Veilige parkeerplek word voorsien.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- B107 Bosman Crossing Square, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Xrossing het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: B107 Bosman Crossing Square, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang