The Xrossing
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: B107 Bosman Crossing Square, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 499 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            The Xrossing is 'n luukse selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Stellenbosch, Kaapse Wynlande. Hierdie moderne woonstel is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n sentraal geleë vakansie.
Dié lieflike eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n balkon en spog met uitsigte oor die kompleks en verre berge. Vir diegene wat die area wil verken, is wynproe, verskeie restaurante en bergfietsroetes binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- B107 Bosman Crossing Square, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Xrossing het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: B107 Bosman Crossing Square, Distillery Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang