The Yacht House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Waterfront Street, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Yacht House is 'n lieflike gastehuis in 'n stil area in Schoemansville, Hartbeespoort, en is naby die dam met pragtige uitsigte oor die seiljagte en op die berge.
Die eiendom beskik oor 4 gastekamers wat elk lugversorging en 'n koninggrootte-bed het. Twee van die badkamers het 'n hoekbad en 'n stort, terwyl die ander badkamers slegs 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met die volledige DStv-pakket, gratis WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, sitkamer, kombuis en dak, sowel as veilige parkeerplek. The Yacht House is naby alle besienswaardighede en is gewild vir seiljagvaart, voetslaan en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Thabisile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Waterfront Street, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink The Yacht House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Waterfront Street, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang