The Yems
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R2 760 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Yems is 'n bekoorlike woonstel op die grondvloer by Millers Cove in Dullstroom, die ideale toevlugsoord vir 'n wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is. Gaste word ook aangebied met gratis WiFi.
Dit maak oop na 'n klein patio waar gaste kan ontspan, en boonop het gaste toegang tot 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosman Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang