The Zimbali Milkwood Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Milkwood Drive, Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R12 300 per nag (plek vir 12)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Zimbali Milkwood Villa bied 'n luukse wegbreek in die hartjie van die eksklusiewe Zimbali Kusoord in Ballito. Hierdie pragtige eiendom aan die strandfront is die ideale toevlugsoord vir gesinne of groepe en bied asemrowende see-uitsigte.
Die villa bied slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met lugversorging wat elk 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort het. Drie van die slaapkamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed, 2 het koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens. Vier van die slaapkamers spog met ononderbroke see-uitsigte. Verder het die villa 'n gastetoilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en kookbenodigdhede soos potte en panne. Die aangrensende opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die hoofleefarea is oopplan en kombineer 'n eetarea vir 12 gaste en 'n sitkamer met 'n TV wat na 'n balkon vloei. Gaste kan ook maaltye geniet by die buite-eetarea, wat 'n braai insluit.
Die patio is gemeubileer met gemaklike buitesitplek en kyk uit oor die swembad en die tuin. 'n Dubbelmotorhuis bied veilige parkering, en die eiendom is toegerus met sonpanele, 'n UPS vir internetverbinding en 24-uur-sekuriteit vir ekstra gemoedsrus. Die villa se uitstekende ligging binne die Zimbali Coastal Resort bied maklike toegang tot die oord se bekende geriewe, insluitend die Valley of the Pools en gholfbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Erané Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 16 Milkwood Drive, Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Zimbali Milkwood Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Milkwood Drive, Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang