Thee Reemodjadji
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Cole street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Thee Reemodjadji bied gerieflike selfsorgverblyf in Bedford. Dit is die perfekte bestemming vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige plattelandse wegbreek.
Die huis kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Slaapkamers twee en drie is ook ingerig met koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefareas sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Langs die kombuis bied die sitkamer 'n etenstafel met sitplek vir 6, oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV met 'n beperkte keuse van DStv-kanale.
Die eiendom bied veilige parkeerplek in 'n toesluitbare motorhuis, en die sentrale ligging is binne maklike bereik van 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rephethile
Syrose
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 7 Cole street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Cole street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang