Thekwane’s Nest Studio
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg Gardens Road, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Thekwane’s Nest is in die hartjie van die Suidelike Drakensberge geleë, ongeveer 30 km vanaf Underberg. Dit is die ideale ontsnapping uit die gewoel van die stad, aangesien hierdie 4-hektaar-eiendom majestueuse berguitsigte bied.
Hierdie selfsorgkothuis met slaapplek vir 2 bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea met 'n kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Openview-kanale.
Die ateljee het 'n privaat patio met braaigeriewe, wat ideaal is vir 'n skemerkelkie of 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het veilige parkering op die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Debra-Lee Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Drakensberg Gardens Road, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberg Gardens Road, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang