Successfully reported

Thembick Trading

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Ons mense het dit geniet om daar te oornag, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful. Highly recommend. My husband and I got married and then spent the night here as a small honeymoon. It was fantastic, clean and the people were lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Heerlik oorgeslaap, baie dankie. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Mooi natuur, skoon lug. Winkels en plekke waar ons was en moes wees, was naby. Ons het lekker gebly. Die matrasse moes al lankal vervang word. Die kamers het nie eetgerei nie. Die stort lek, dan is die badkamer onder water. Ons het goeie diens van hulle gekry en was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Apr 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Chanine N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Lekker vir 'n aand. Die plekkie het gerieflike groot kamers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Don G
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Disappointing. Staff friendly. No towels, no cutlery or crockery, no bathroom light. Walls super thin; could hear the neighbours loudly. No chairs or table.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anet Susan O
1 nag
3.0
Jan 2024

Vir die backpacker wat net bed soek. Die geriewe was nie op standaard nie. Die toilet, stort en personeel was nie vriendelik om te help nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Awesome. Ons mense het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonzima S
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Amazing excellent service from staff. They are friendly. It was amazing; everything was in order. They need to provide breakfast and must also have a swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Thembi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Agate Avenue, Sunnyridge, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226ba7ba5902311c8c266ce274f5582233d758d42506f3d48febb01a88d80dc251860253fc3185696cc1f0d95bcc7aea673d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 64 Agate Avenue Sunnyridge 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.7262737 29.9475279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang