Successfully reported

Thembolala Bush Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nhlanhla M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Splendid and easy to find. The place was clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lieflike huis! Lieflike plekkie! Sal vir seker weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabenhle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Enjoyable. I found my brief stay to be quite enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlanhla M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Great. Great environment; the only thing needed is a bit of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Amazing. Lovely place indeed. Five hours of driving was really worth it to travel to thembolala. I was happy, nice place for some peace of mind waking up to see animals passing by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Great, fun, memorable. It was a great stay for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Waldo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Baie lekker gebly, mooi uitsig, lekker gemaklike bed en aircon in die kamer. Net twee dinge het gepla. Die een kas in die kombuis was vol muismis en die swembad was nie skoon gewees toe ons daar aankom nie. Hulle het nooit die kas kom skoonmaak nie en eers die swembad kom skoonmaak die Vrydagoggend/middag. Die DSTV het ook nie gewerk nie. Maar die plek is baie mooi en het lekker gebly. Die aircon is definitief 'n pluspunt. Sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Thembolala Bush Chalets
Môre Waldo Baie jammer oor jou ervaring met die vuil swembad en kas. Ek was onder die indruk dat die dame gegaan het om die kas skoon te maak. Dit sou gaaf gewees het as jy laat weet het dat die DSTV nie werk nie. Baie dankie vir die resensie Groete, Sunet

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Zandile B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Safari on your doorstep. The chalet was beautiful and modern with all amenities. The braai was cleaned every day which was helpful. Animals pass by all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Perfect. Perfect hideout for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3165 Naboom Street, Marlothpark, 1430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64a152148fed76580c051fc2cfea6dc7edb4aaa3a197f46ab08790cfc7964c7ee138a8616cf5ecda648684ac4e166831dea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 3165 Naboom Street Marlothpark 1430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.3359448 31.8057356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang