Successfully reported
+62

Thembolala Bush Chalets

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3165 Naboom Street, Marlothpark, 1430, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thembolala Bush Chalets bied selfsorgverblyf in Marloth Park. Die eiendom grens aan die Krugerwildtuin en is net 20 km vanaf die Krokodilbrug-ingang, sou jy Kruger wil besoek.

Verblyf word gebied in 4 chalets wat elk 2 volwassenes en 2 tot 3 kinders kan akkommodeer. Elke chalet het lugversorging in die slaapkamer en is toegerus met plafonwaaiers. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die dekor is smaakvol gekies om te verseker dat jy heeltemal ontspanne voel, met al die geriewe van die huis. Elke chalet het 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank. Elke eenheid het 'n ingeboude braai en 'n plonspoel.

Gaste sal toegang hê tot 'n gedeelde boma-area. Thembolala Bush Chalets bied 'n ware bosveld-ervaring naby die natuur. Van diere wat jou besoek terwyl jy in die plonspoel ontspan of terwyl jy 'n braai geniet, tot aanskoue van skouspelagtige voëllewe en pragtige sterre onder die Afrika-hemel. Ry of stap na die Krokodilrivier om die Groot 5 te besigtig, of geniet bloot die sonsondergang by die rivier, 'n unieke ervaring wat nie misgeloop moet word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nhlanhla M
Saam met lewensmaat
5.0
Splendid and easy to find. The place was clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Michelle P
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike huis! Lieflike plekkie! Sal vir seker weer daar bespreek!
Jun 2025
Thabenhle M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. I found my brief stay to be quite enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Hlanhla M
Saam met lewensmaat
4.6
Great. Great environment; the only thing needed is a bit of privacy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Agnes B
Saam met lewensmaat
4.6
Amazing. Lovely place indeed. Five hours of driving was really worth it to travel to thembolala. I was happy, nice place for some peace...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3165 Naboom Street, Marlothpark, 1430, Mpumalanga
  • Gaste dink Thembolala Bush Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3165 Naboom Street, Marlothpark, 1430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64a152148fed76580c051fc2cfea6dc7edb4aaa3a197f46ab08790cfc7964c7ee138a8616cf5ecda648684ac4e166831dea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 3165 Naboom Street Marlothpark 1430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.3359448 31.8057356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang