Successfully reported
+24

Thesen Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L29 Lee Close, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thesen Retreat is 'n droomvakansiehuis geleë op Thesen-eiland, Knysna.

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers bo. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n aparte badkamer met 'n toilet, stort en bidet. Die tweede kamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en bidet. Die derde slaapkamer is apart van die hoofhuis en is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke, 'n gaskaggel en 'n TV. WiFi is beskikbaar, en die huis is toegerus om beurtkrag te hanteer. Die patio bied 'n ononderbroke uitsig oor Thesen-eiland, tesame met 'n braai-area.

Thesen-eiland is 'n marina-dorpie met bekoorlike boetieks, koffiewinkels en restaurante. Gaste het ook toegang tot privaat strande, kanale, voëlskuilings, tennisbane, grasperke en 'n speelgrond vir kinders. Kano's is ook beskikbaar vir gebruik op eie risiko. Plaas asseblief alle toebehore terug op hul regmatige plek en moenie dit op die strand los nie, aangesien dit weggespoel sal word soos die gety inkom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Glaudine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • L29 Lee Close, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thesen Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L29 Lee Close, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d6c121b94d4715e4f758bd134fd73d66ecec23be4c263f5f4afe07f8070902943436ba1903b1747d5d149f260583d84ea6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 L29 Lee Close Thesen Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046209181137 23.058142924282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang