Successfully reported
+26

Thira 52

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Thira 52 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Die kompleks is op die strandfront geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende op 'n kustoevlugsoord.

Dié woonstel met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n diverse versameling boeke om van te kies, ideaal vir die boekwurms in die gesin. Die ruim leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit maak oop op 'n balkon met sitplek buite en braaigeriewe wat oor die see uitkyk.

Gaste geniet toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks of waag dit om die talle strande, restaurante en besienswaardighede in die area te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 250

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8036da0c07fe86b949c49f1cb91699adf86711891b229a522d47cd0ee41ba88ef926fe07c39133f0dcf37b251c3ff85986bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 101 Ocean View Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523255155897 31.226870070776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang